Comfort Zones

I almost feel like a writer, you know the writers that sit in coffee shops, sipping on their cappuccino, the ones that doesn’t even bother to look up from their devises because the words are just flowing. I tend to look up as soon as someone walk into the door, so today I brought along my headphones, with Mozart playing in the background, I know I would rather prefer piano music – my comfort zone.

I down my first cup of cappuccino, they must think I haven’t had my morning coffee today, I’ve had three…

“Another please!”

The second one is more bitter, and I don’t like the milky taste. I’ll have the next one, black and bitter, yes, my comfort zone.

Comfort zones, that one place no one wants to leave, because it is just that difficult to adjust to anything other than what you know.

I change the music in my ears, piano music.

How is it possible, that with a world full of possibilities we tend to go with the norm, and we tend to sit back, watch how other people are living their lives. We tend to firstly see their mistakes, and make our decision based on that, because we’re human, humans don’t make mistakes do we?

I’m one of those people, now look, I am not going to try and inspire you to make the wrong decisions, and talk about listening to your heart and take that new job and go into this big world full of possibilities, to go take the risk. No, not today, but yes, maybe one day…

I am a wanderer, that is how I describe myself, a wanderer that has never crossed the border, or never taken the leap, never listening to my heart, never taking the risk, cringe to the thought of change, and put a blind eye on any opportunity that might not benefit me, so serious, but yes… a Wanderer.

I press the headphones deeper into my ears, it’s getting busy, and the sound of people talking about what ever their talking about is making me anxious, I want to know what their lives are like, I want to go sit next to them and be part of their conversation, because in all honestly, can our lives be that much of a difference. Probably yes.

I have to remove my headphones,

“Another Coffee?”

“No thank you…”

“Sure…?”

“Okay, maybe just one more, thank you”

Bitter and black, yes…

I lose pace as the buzzing of the people and the piano music doesn’t synchronize, I take a moment, breathe, focus, Comfort Zone…

The room is turning darker, fuller, must be the rain outside.

So I keep going, keep on wishing that maybe one day I will be one of those people, who looks back and realizes that they lived a full life. Who runs into a weirdly placed yet gem of a coffee shop because of the rain, who listens, to not their minds, but their callings, their purposes, their reason..

I know I am going to struggle a lot more than I think, that’s what people do, but I am going to give it a go. I am going to listen to my heart and take that leap. I most definitely do not want to set any goals, other than the list of books I read throughout the year, so as soon as I get myself to something, I will share the surprise with you, because god above knows, it’ll be a surprise to all of us!

2018 – please be good to me…
As you move outside of your comfort zone, what was once the unknown and frightening becomes your new normal.
-Robin S. Sharma
Advertisements

Hoekom #2

Dit was 3 jaar.

Vir ‘n volle 3 jaar was jy weg, ek het dit dag na dag aanvaar, dit het my maande gevat om myself te herstel, ek het. Ek was weer heel, my hart kon weer liefhê, maar hy wou nie.

Hoe doen mens dit weer, alles van die begin af? Hoe herstel jy, en vertrou net dat die volgende persoon dit nie ook gaan doen nie. Ek het mure op gebou, so hoog dat ek self nie die ware wereld kon sien nie, en ek was okay daarmee.

3 jaar later… 2017…

Ek weet nie hoekom nie, ek weet nie hoekom doen jy dit aan mense nie, ek verstaan nie.

Maar drie jaar later, en jys terug. Weer. En hoe kom mens ooit oor jou eerste liefde. Hoe doen ‘n mens dit?

Jy sê jy het verander (jy het nie), ek glo jou. Jy sê jy was jonk (ja), en verlore (dalk), ek glo jou. Jy sê jy was nog altyd lief vir my (jy was nie), en… ek glo jou. Ek het met alles binne my weer geglo, want as jy mos iets laat gaan en dit kom terug is dit bedoel vir mekaar.

Ek was gelukkig, dit was weer dieselfde, waar my gunsteling deel van jou die are op jou polse is, waar ons musiek deel, en jy my laat glo dat tog is Rihanna – Stay vir ons geskryf. Waar ek die sonsak afneem en wens ek hoef dit nie vir jou oor ‘n boodskap te stuur nie, dat jy dit eerder saam my kan deel. Waar ek in die nag my kussing teen my druk en so kwaad raak want dis nie jy nie. Hoe my eerste koppie koffie in die oggend my laat dink het aan jou, of as ek die dag se smaak uit my mond uit borsel en weet jy doen dieselfde. Jy is weer ek, maar was ek weer jy?

Ek het gewens ek was nader, sodat ek alles van jou kon kry, jy het gesê jy voel dieselfde. En hier was ons, twee wese, reg vir wat die lewe ons offer, reg vir mekaar se foute. Okey met die feit dat 3 jaar terug het ons mekaar gebreuk.

Maar hoe sê hulle, ‘a leopard never changes its spots’. Want hoekom het jy wat jy vir my belowe het vir hom ook belowe. Is jy so ‘n gebroke mens, om die wereld om jou so gebreuk te sien, oor en oor en fokken oor. Jy is die oorsaak vir die donker in my hart. En al my haat. Ek is jammer, nie vir jou nie, maar vir die volgende mens wie jy gaan raak, wie gaan glo dat ja, jy is werklik alles wat hulle wil he. Maar soos ‘n dwelm werk jy deur mense, want ons kort jou om voledig te voel, ons kort jou om heel te voel. Dis die uitwerking van jou wat harte breuk.

Ek het minder gesukkel hierdie keer, ek het geweet ek moet dit stop voor ek te diep in gaan, ek gaan altyd te diep in, jy het al my diepste diep gesien. Jy het my die lewe geleer, want daar is altyd n masker, daar sal altyd wees.

Ek is nie kwaad vir jou nie, ek kry jou jammer, want nou is ek die reuk wat jy nie uit jou neus kan kry nie, en die smaak wat jy nie uit jou mond kan borsel nie, nou is ek die een wie jy sal soek, in elke gesig, in elke mens, nou is ek die draai op jou vingerpunte, en die knop in jou keel, die sout in jou trane en die bloed deur jou are, nou is ek die huil in jou hart, en die klip teen jou glashuis. En eendag gaan jy agterkom hoe leeg jy is, en op daai dag gaan jy besef hoe baie mense jou kon opvul toe jy kies om leeg te bly, en hoe baie mense jou lief gehad het met alles binne hulle, en op daai dag wanneer jy besef jy is verlore, en verlate, en gebreuk en geknees,

gaan jy niemand hê nie

behalwe jouself,

en ek hoop dit is genoeg vir jou.

Hoekom? #1

Ek sit alleen, alweer, soos ek al meeste van my lewe doen, en ek luister. Ek luister na alles, die stemme binne my, die stemme buite op straat, almal vertel iets, almal het een of ander storie om te vertel.

My storie is anders, hy is vol onvoltooide hoofstukke, paragrawe sonder punte, en spelfoute wat alles deurmekaar maak.

Ek kon nooit verstaan hoekom ek nie ‘n ding kan kla maak en aangaan na die volgende toe nie, ek los dit. Net daar. Oop en ongeslote. Dalk is ek bang, vir die nuwe, vir die onbekend of dalk dat dit glad nie my manier sal eindig nie. Dit moet altyd my manier eindig. Dis ek, dit gaan oor my, alles gaan oor my.

Daardie woorde speel oor en oor in my gedagtes, dis so bekend ‘alles gaan net oor jou…

Onvoltooide Hoofstuk

Jy het my onvoltooi gelos, hierdie is jy, hierdie is vir jou.

‘Dit gaan alles net oor jou‘ jy het dit oor en oor en oor en oor gesê, maar hoekom? Hoekom het dit nie oor jou ook gegaan nie, omdat ek dit nooit vir jou gesê het nie? Is dit hoekom jy weg is? Omdat alles oor my was? Omdat jy altyd gese het alles is vir my? Is dit hoe liefde werk?

Kan jy onthou? Die aand bo op die mall se dak, ons was jonk, en my maag het gedraai. Jyt my vas gehou asof jy dit al vir jare lank doen, maar die druppeltjie sweet op jou voorkop het bewys jy het nie. Ons was stil, en so ‘verlief’. Ek het so baie gegee, ek het teveel gegee, ek het na jou gekyk asof jy die sterre in die hemel gegooi het, daardie aand het jy, jy was in my, in my maag, en kop, en siel. In my bloed, in my are, in my hart. Jy was ek, jy was my alles. Dis hoekom ek nie verstaan dat jy sê alles was oor my nie, dalk wou jy romanties klink, dalk wou jy my hart wen wat alankal binne jou skoot gelê het.

En nou? Nou staan ek alleen, bo op die mall se dak, sonder jou, waar is jy?

Hoe sluit mens so hoofstuk af? Hoe eindig ek hom, hoe gaan ek aan, wil ek, wil ek ooit aangaan. Hoe maak mens as ek self nie weet wat die einde was nie?

Die naaste aan ‘n einde wat ek aan kan dink is ‘gebroke’ want ek was, ek was gebreuk, in miljoene stukke, en elke een het jou weerspieel, in elke stukkie was jou gesig.

Jy het gemaak of dit okay was, en jy het aan gegaan asof dit normaal is om met mense se harte te speel. Jy was die oorsaak, dat ek nie na iemand kon kyk en hulle glo as hulle vir my gesê het;

‘Maar ek is lief vir jou, ek belowe’

Hoekom #2 vervolg

Hiraeth ❤️

While my Insomnia deprives me from my sleep. I thought I’d might as well start this…

My name is Quinton, my friends call me Quin, you can call me what ever you like. I’m 21 years… Young. I live in beautiful Southern Africa. And I’m a Head Chef on a Game Reserve.

What is it like being a chef?

It’s hard, incredibly. It’s challenging and high paced. It’s emotionless but yet full of emotions. It’s an orthodox… It’s amazing

I’ve lived in the city most my life, well actually all my life. I’ve only been here for 6 Months and it was probably the most difficult adjustment I had to deal with, and I did…

Music is my life, people never understand when I’m trying to explain what music means to me, so let’s just leave it there.

I’m currently busy with Lent and it’s going great, that answered your faith question?

Apart from everything happening in my life, I believe there will be a good outcome to this, maybe not now but someday. I sometimes struggle with life, just like any other human being on this planet. Sometimes my anxiety takes over, sometimes I’m the Supreme of my own thoughts, only sometimes though.

Tomorrow is Valentines Day, for me? Tomorrow it’s Sunday.

I’m dreaming of finding my Hiraeth, I hope to discover it soon.

But for now? I’m just a regular guy, following the norm, being what I never wanted to be, mediocre…

‘Could you take care of a broken soul?’

– Jess Glynne